012 329 3896  
REITZ WRESTLING since 1936 South Africa
«12»
Total of 23 images (Click on the image for larger image)

Danie Stassen (afrigter) besig in die hoek

Cameron Bowls (Reitz) kry goud.

Derde plek vir Dean Steinobel (Reitz)

Silwer medalje vir Ruan Mentz

En die manne drink bier..... ook darem na die toernooi.

Die dames drik "sop" na die toernooi .....

Tuks ontvang wisseltrofee

Theuns kry silwer en Gerrit-Jan brons

Theuns du Plessis (Reitz) in blou

Christo Wallis (afrigter) ondersteun vir Gerrit-Jan Bekink voor hy op die mat gaan

Theo Pienaar (afrigter) gee raad vir Cameron

Cameron (Reitz) in rooi
       terms | © Reitz Wrestling - All rights reserved