012 329 3896  
REITZ WRESTLING since 1936 South Africa
Total of 12 images (Click on the image for larger image)


Wessel Badenhorst en Christo Reitz het opgetree as beamptes

Deelnemers van die twee spanne: Reitz stoeiers - Donald Mabusela, Dean Steinoble, Theuns du Plessis en Tommie Reiley

Theuns du Plessis het sy wedstryd gewen met 'n val

Jacques Rossouw was die afrigter van die Barbarians



Donald verloor teen Human


Donald Mabusela verloor met twee punte teen Mc Gregor


Dean Steinoble verloor met val teen Dilian Webber in tweede rondte
       terms | © Reitz Wrestling - All rights reserved