012 329 3896  
REITZ WRESTLING since 1936 South Africa

Die naweek van 29 en 30 Junie in Kemptonpark tydens die SA Presidente, Kadette en Senior Kampioenskap het drie van Reitz se stoeiers goed presteer. Barco Badenhorst het in beide die Presidente en Kadette afdelings, goud verower. Cameron Bowles (Presidente afdeling) en Reinard Eicker (Senior afdeling) het elk 'n brons medalje gewen.


       terms | © Reitz Wrestling - All rights reserved