012 329 3896  
REITZ WRESTLING since 1936 South Africa

Op Vrydag en Saterdag 2 en 3 Mei 2014, 'n paar stoeiers van Reitz NG Stoei verteenwoordig in die Kaap tydens die SA Presidente Vrystyl en Grieksromeinse Kampioenskappe. Theuns du Plessis het in die 76-85kg gewigsafdeling 'n tweede plek in die Vrystyl en 'n derde plek in die Grieksromeins verower. Donald Mabusela het 'n derde plek in die Vrystyl en 'n tweede plek in die Grieksromeins verower. Baie geluk aan die twee manne!


       terms | © Reitz Wrestling - All rights reserved