012 329 3896  
REITZ WRESTLING since 1936 South Africa

Die Wêreld Meesterskampioenskap het in Augustus in Belgrade, Serbia plaasgevind. SA het 'n span meesterstoeiers gestuur waarvan Monty de Beer deel was. Daar was 63 lande wat deelgeneem het. Habiballah Khajevand van Iran het die goue medalje gewen in die bo 45 onder 97 kg afdeling. Hy het gelykop teen Monty gestoei en was tot kort voor die einde nog agter teen Chris Sutton (ook van SA). Baie geluk met jou brons medalje Monty! 

       terms | © Reitz Wrestling - All rights reserved