012 329 3896  
REITZ WRESTLING since 1936 South Africa

Tydens die SA Streek wat Saterdag 6 September in Noord-Gauteng Saal plaasgevind het, het JP Kruger silwer verower en Deleon Saaiman brons. By o/6 tot o/8 jaar, het Carel Dirker en Dicky Stapelberg tweede gekom in hulle groepies. 

       terms | © Reitz Wrestling - All rights reserved