012 329 3896  
REITZ WRESTLING since 1936 South Africa

Theuns wen twee goues

Tydens die SA Jeug en Juniors op 10 en 11 Oktober 2014 het Reitz nege medaljes verower. Theuns du Plessis het uitmuntend presteer en twee goues ingepalm. Vrydag 10 Oktober was dit die Grieksromeinse deel van die kampioenskap. Vier van ons stoeiers het deelgeneem en al vier het medaljes ontvang. Die prestasies was soos volg: Theuns du Plessis - goud; Dean Steinhobel - silwer; Donald Mabusela - brons; Barco Badenhorst - brons.

 

Saterdag 11 Oktober was dit Vrystyl en ons stoeiers het toe soos volg presteer:
Theuns du Plessis - goud; Dean Steinhobel - silwer; Marco Viljoen - brons; Donald Mabusela - brons; Barco Badenhorst - brons. Die twee dae het stoei van 'n hoë standaard opgelewer. Die getal inskrywings was ook meer as wat die geval was die afgelope twee jaar.
 


 

Silwer vir Dean

Brons vir Barco

Brons vir Donald

 

Marco wen brons

Reitz se stoeiers wat deelgeneem het
       terms | © Reitz Wrestling - All rights reserved