012 329 3896  
REITZ WRESTLING since 1936 South Africa

Donald wen Vrystyl 0/20 trofee

Tydens Noord-Gauteng Stoei se prysuitdeling op Saterdag 8 November, het Reitzklub soos volg presteer:
3de plek in 0/20
3de plek in Presidente
1ste plek met NG se B-Liga
Klub wen trofee vir netjieste en besgekede klub.


Ons het ook twee van ons stoeiers genomineer vir die beste presteerders in hul ouderdomme en stoeistyle, nl. Theuns du Plessis en Donald Mabusela. Donald Mabusela was toe aangewys as die beste presteerder vir Vrystyl 0/20jaar.
 


Reitz wen B-Liga en Netjieste klub trofee

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 
       terms | © Reitz Wrestling - All rights reserved