012 329 3896  
REITZ WRESTLING since 1936 South Africa

Op Saterdag 7 Maart 2015 het ons ons jaarlikse Kosie Reitz Presidente Toernooi aangebied. 'n Presidente toernooi trek nie altyd getalle nie, maar ons was tevrede met die meer as 90 inskrywings wat ons ontvang het. Daar het ook buiteklubs kom deelneem, waaroor ons baie bly was, oa. Vaalklub, Groblersdal en Unicor. 


 

 

 

 

 

 

 

 

 

 
       terms | © Reitz Wrestling - All rights reserved