012 329 3896  
REITZ WRESTLING since 1936 South Africa

Op Vrydag en Saterdag 10 en 11 April 2015, het die SA Presidente en Meesters in Noord-Gauteng saal plaasgevind. Vier van Reitz se stoeiers het medaljes verower:  Cameron Bowels brons (Presidente), Monty de Beer goud (Meesters), Jacques Rossouw silwer (Meesters) en Alfie Schutte brons (meesters). Baie geluk aan julle.

       terms | © Reitz Wrestling - All rights reserved