012 329 3896  
REITZ WRESTLING since 1936 South Africa

Vrydag en Saterdag 3 en 4 Julie was die SA Seniors Kampioenskappe in Brakpan. Duane van Zyl het Saterdag goud gewen tydens die aangeleentheid.  Reitz se seniors het almal puik presteer. Baie geluk aan Duane van Zyl met sy goue medalje in die Vrystyl, aan SJ met sy silwer vir Greco en brons vir Vrystyl en aan Bella-Lufu met sy silwer vir Greco. Reitz is baie trots op julle.  Ook geluk aan die coach, Jacques Rossouw!


 

 

 

 

 

 
       terms | © Reitz Wrestling - All rights reserved