012 329 3896  
REITZ WRESTLING since 1936 South Africa

Barco Badenhorst is een van sewe senior stoeiers wat gekies is om aan die Afrika Spele in Brazzaville, Kongo in September te gaan deelneem. Stoei is een van 15 sportsoorte wat aan die spele gaan deelneem. Barco vertrek op 9 September 2015 en hy neem deel op Woensdag 16 September. 


       terms | © Reitz Wrestling - All rights reserved