012 329 3896  
REITZ WRESTLING since 1936 South Africa

Op Saterdag 14 November was dit Reitzklub se jaarlikse prysuitdeling en afsluitingsfunksie. Dit was seker die bes-bygewoonde prysuitdeling in 10 jaar. Dit het plaasgevind by Kwagga's Pride. Die Klubkampioen vir 2015 was Duan Strydom, terwyl Deleon Saaiman die Algehele Presteerder vir 2015 was. Duane van Zyl wen die Senior Wisseltrofee, Barco Badenhorst is die Beste Presteerder Grieksromeins en Jacques Rossouw wen die Meesters Beste Presteerder en ook Aktiewe Afrigter/Stoeier Wisseltrofees. 


 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 
       terms | © Reitz Wrestling - All rights reserved