012 329 3896  
REITZ WRESTLING since 1936 South Africa

 

Baie geluk aan Reitz se Meesters wat die naweek (30 April 2016) by Carnival City tydens die SA Meesters en Meester Spele presteer het: Donavan Dafel (eerste), Jacques Rossouw (eerste, Duane van Staden(eerste) en Alfie Schutte (derde).

 

Geluk ook aan Deleon Saaiman en Sharlice Coetzee wat elk 'n silwer medalje op die SA Presidente daar verower het.

       terms | © Reitz Wrestling - All rights reserved