012 329 3896  
REITZ WRESTLING since 1936 South Africa

Op Saterdag 28 Mei 2016 het 5 van Reitz se stoeiers aan die Arnold Classic Multi Sport byeenkoms deelgeneem. Twee spanne is saamgestel uit alle stoeiers in Suid-Afrika in die volgende kategorieë: Kadette, Juniors en Seniors. Die vyf stoeiers van Reitz is: Sharice Coetzee (Kadette), Barco Badenhorst (Seniors), SJ Bester (Seniors), Cameron Bowles (Seniors) en Duane van Zyl (Seniors). Voorwaar 'n prestasie.



       terms | © Reitz Wrestling - All rights reserved