012 329 3896  
REITZ WRESTLING since 1936 South Africa

Sewe van Reitz se stoeiers het op Vrydag en Saterdag (1 en 2 Julie 2016) medajes tydens die SA Senior en Kadette Kampioenskappe in Brakpan verower. Die goue medaljes is: Sherice Coetzee (Kadette: Vroue), Barco Badenhorst (Seniors: Grieksromeins en Vrystyl), SJ Bester (Seniors: Grieksromeins), Marco Viljoen (Kadette: Vrystyl) en Duan van Zyl (Seniors: Vrystyl). Callie Schutte het 'n silwer medalje gewen (Seniors: Vrystyl). 


 

 

 

 

 
       terms | © Reitz Wrestling - All rights reserved