012 329 3896  
REITZ WRESTLING since 1936 South Africa

In Oktober het 'n groep meesters weer aan die Wêreld Kampioenskap in Pole deelgeneem. Vier van Reitz se stoeiers was daar. Baie geluk aan Dwane van Staden met sy goue medalje. Jacques Rossouw en Donavin Davel het elk geëindig met 'n silwer medalje. Voorwaar 'n uitmuntende prestasie. 


 

 

 

 

 

 

 
       terms | © Reitz Wrestling - All rights reserved