012 329 3896  
REITZ WRESTLING since 1936 South Africa

Barco Badenhorst het tweede geëindig in sy gewigsgroep by die Afrika Seniors. Hulle was 9 deelnemers. Hy trek eerste vir Kameroen en wen 10 - 1. Sy tweede rondte wen hy Nigerië en stoei toe in finale teen Egipte. Na 'n bloedige stryd verloor hy 11 - 2. Mooi so Barco!

       terms | © Reitz Wrestling - All rights reserved