012 329 3896  
REITZ WRESTLING since 1936 South Africa

Reitzklub se Seniors het Vrydagaand 19 Junie 2015 besonder goed gedoen. Tussen die vier deelnemers het ons 6 goud en 2 silver medaljes gekry. Hulle het almal aan die Vrystyl en Grieksromeinse kompetisies deelgeneem. Duane van Zyl en Bella-Lufu Kakome Hugues het elk twee goue medaljes ontvang, terwyl Jacques Rossouw en SJ Bester elk een goud en een silver verower het. Mooi so manne. Ons wens julle sterkte toe vir die SA Seniors wat plaasvind 3-4 Julie 2015.

       terms | © Reitz Wrestling - All rights reserved