012 329 3896  
REITZ WRESTLING since 1936 South Africa

Op 17 November het Reitz se jaarlikse prysuitdeling en afsluiting plaasgevind. Dit was gehou by Rivierfront. 

Ons ge-eerd gevoel dat Monty de Beer, ons eie Meesterswêreldkampioen ook teenwoordig gewees het. 

Behalwe van al die pryse en trofees wat uitgedeel is, het ons lekker saam gekuier om die braaivleisvure soos altyd. 


 

 

 

 

 

 

 

 

 
       terms | © Reitz Wrestling - All rights reserved