Ons Bulletjies van 2018 groei mooi Reitzklub se Bulletjies het 2018 volspoed afgeskop. Die Afrigters het hulle hande vol op die oefenaande. Reitz is ook elke Noord-Gauteng Bulletjie-aand goed verteenwoordig.