REITZ WRESTLING since 1936 South Africa
5 SA Medaljes vir 2019

Monty de Beer

Gedurende 2019 het Reitz 5 SA Medaljes verower. Die volgende stoeiers het SA medaljes gewen:

Monty de Beer (Meesters) - GOUD

Barco Badenhorst (Seniors) - GOUD (Vrystyl) / GOUD (Grieksromeins)

Willie van Niekerk (Jeug) - SILWER

Damean Roos (Jeug) - BRONS

Baie geluk aan die stoeiers.


Damean Roos

Willie van Niekerk
       terms | © Reitz Wrestling - All rights reserved