Meesters Wêreldkampioenskap 2015 Drie van Reitz se meesterstoeiers gaan deelneem aan die Wêreld Meesterskampioenskap in Griekeland. Dit vind plaas van 13 tot 18 Oktober. Sterkte aan Monty de Beer, Jacques Rossouw en Alfie Schutte. GO FOR GOLD!