Juan de Coning in Bulls-span 2016 Juan de Coning is in 2016 gekies as deel van die Noordvaal-span. Hulle het dan ook Saterdag 22 Oktober die Noordvaal gewen. Christo Reitz en Wessel Badenhorst was aangewys as beamptes wat by die toernooi opgetree het.