012 329 3896  
REITZ WRESTLING since 1936 South Africa

Saterdag 13 September 2014 was klubkampioenskappe by Reitz. Die Dicke en Krieke het mekaar weer die stryd aan gesê. Die beste wedstryd was beslis die twee kapteins wat teen mekaar gestoei het - Reinardt Mentz (kaptein van die Krieke) teen Marco Viljoen (kaptein van die Dicke). Marco Viljoen het uiteindelik die wedstryd met 2 punte gewen. Die Krieke het ook op die einde gewen 18 teenoor 14. Die Krieke het ook die beste gees gehad tot en met die einde van die dag. Goed gedaan Krieke! 


 

 

 

 

 

 

 

 

 
       terms | © Reitz Wrestling - All rights reserved