012 329 3896  
REITZ WRESTLING since 1936 South Africa
Bekende oud-springbok sterf

Johan by Danie Dreyer se begrafnis op 13 April 2016

Een van SA se bekendste oud-springbokke is in Augustusmaand 2019 oorlede. Hy was 'n lid van Reitzklub vir jare, as stoeier en later ook as afrigter.. Sy naam is ook op Reitzklub se ererol verewig. In 1960 was Johan Noord-Transvaal Kampioen en SA opvolger. In 1965 verower hy Springbokkleure.

 

 


Die stoeiers wat in 1965 aan die springbokproewe deelgeneem het. Johan is tweede van links in agterste ry.
       terms | © Reitz Wrestling - All rights reserved