012 329 3896  
REITZ WRESTLING since 1936 South Africa
Drie beamptes tree uit

Wessel Badenhorst

Cas Nel, Wessel Badenhorst en Christo Reitz het besluit om aan die einde van 2019 uit te tree as SA beamptes. Al drie is steeds bereid om op provinsiale vlak te help waar hulle kan. Al drie was voorsitter van Noord-Gauteng se beampteraad op een of ander stadium. Al drie het hul SA Honneurs gradering. Christo was ook voorsitter van die SA beampteraad vir 7 jaar en 'n internasionale bampte vir 21 jaar. Wessel se laaste SA kalenderoptrede was by die Johnnie Reitz Big 5 Toernooi, terwyl Cas en Christo tydens die SA Jeug hul SA fluitjies opgehang het. Christo het ook tydens laasgenoemde geleentheid 'n spesiale toekenning ontvang vir sy 41 jaar diens as beampte


Cas Nel en Christo Reitz

Cas Nel

Willem Gillomee (SA Skeidsregtersraad voorsitter) oorhandig spesiale toekenning aan Christo Reitz
       terms | © Reitz Wrestling - All rights reserved