012 329 3896  
REITZ WRESTLING since 1936 South Africa

Reitz se liga-span in hulle splinternuwe stoeipakke.

Saterdag 18 Oktober was NG Liga in NG saal. Reitz het gestoei teen Moot en Johan Theron in die B-Liga. Reitz het die B-Liga gerieflik gewen en toe uitgestoei teen Tuks, wat derde gekom het in die A-Liga. Dit was 'n harde rondte, maar ongelukkig het Reitz 10 - 4 verloor teen Tuks. Direk na die liga het daar 'n besoekende Duitse span gestoei teen stoeiers van Noord-Gauteng. Barco Badenhorst, Johan Yssel, Theuns du Plessis, Donald Mabusela en Barend Wesseloo was deel van hierdie Noord-Gauteng span. 


Die Reitz span

Steve, ons borg, oorhandig die nuwe stoeipakke

 

Reinardt Mentz stoei soos 'n kampioen

Barco Badenhorst

Dileon Saaiman wen teen Tuks

Opwarming

Zander Venter

Barend Wesseloo teen die Duitser

Johan Yssel teen die Duitser
       terms | © Reitz Wrestling - All rights reserved