012 329 3896  
REITZ WRESTLING since 1936 South Africa

Daar was twee van Reitz se stoeiers wat vir die 'Bulls'-span gekies was wat Saterdag 25 Oktober aan die Noordvaal deelgeneem het. Hulle was: Barco Badenhorst en Rick Steinobel. Karin Badenhorst was aangewys as een van die spanbestuurders, terwyl Wessel Badenhorst en Cas Nel opgetree het as beamptes. Die 'Bulls' het weer eens die Noordvaal gewen.


 

 

 

 

 

 

 
       terms | © Reitz Wrestling - All rights reserved