012 329 3896  
REITZ WRESTLING since 1936 South Africa

Reitz se prysuitdeling het plaasgevind op Saterdag 12 November 2016 by Kwaggas Pride. Tydens die geleentheid neem ons afskeid van ons satelietklub wat nou van 2017 sal registreer as 'n volwaardige klub onder die naam Jacques Rossouw Wrestling. Ons skenk ook aan hulle 'n trofee vir hulle eerste prysuitdeling van 2017. 


 

 

 

 

 

 

 

 

 

 
       terms | © Reitz Wrestling - All rights reserved